Elke keer as ek myself belowe om vroeg te gaan slaap, wys die foon nog 'n video, en na veertig minute maak dit nie meer saak nie.
Kommentaar
Teken in om te like en kommentaar te lewer.
Geen kommentaar nog nie. Wees die eerste.