Ek het by die huis gesê: Ek gaan vir vyf minute uit. Van die deur na die motor - drie vrae, twee pakkies, en een verjaarsdag, wat ek natuurlik vergeet het. Totaal van 'n uur.
Kommentaar
Teken in om te like en kommentaar te lewer.
Geen kommentaar nog nie. Wees die eerste.